Worst Military Headgear...

Ek loop kaalpoot. Crocs is formele drag. Jou voete stink erger as Grace Mugabe se padda as die hele ZANU-PF daarmee klaar is, met daai kak rooinek kinder bekruipers wat julle bliksems saam met wit kouse dra.

My koedoe vellies is nou al so gaar dat die Firestone treads nie meer 'n padwaardigheid sertifikaat sal kry nie. Die goed is al 30 jaar oud en het 'n brand weerstaan toe ek moeg geploeg langs die braai aan die slaap geraak het met my voete amper in die vuur.

Translasie? Jou fokken rooinek! Dis vertaling.
 
Still got my vellies, also fell asleep next a few fires, too many castles. However they are still OK, going to take them to Kenya to see lions and tigers.
 
Ek loop kaalpoot. Crocs is formele drag. Jou voete stink erger as Grace Mugabe se padda as die hele ZANU-PF daarmee klaar is, met daai kak rooinek kinder bekruipers wat julle bliksems saam met wit kouse dra.

My koedoe vellies is nou al so gaar dat die Firestone treads nie meer 'n padwaardigheid sertifikaat sal kry nie. Die goed is al 30 jaar oud en het 'n brand weerstaan toe ek moeg geploeg langs die braai aan die slaap geraak het met my voete amper in die vuur.

Translasie? Jou fokken rooinek! Dis vertaling.
Kak op my, ek hakkel. Ek's in Engeland - kaalvoet loop is "verkeerd", maar meidn**i is nie. Snaakse wereld. Ek loop kaalvoet in die sneeu en daar is altyd komentaar. My laaste vellies is deur, en ek kannie regtes hierom kry nie. Het jy jou "Riverrats" plakkies gekry in jou groote, maplotter?
 

Unremarkable

Old-Salt
Reply to Lardbeast
you're a soutie (no translation...) /QUOTE]

I read somewhere that 'soutie' is an abbreviation of 'soutpiel', or 'salt(y) penis'; one who has a foot in Africa, the other in Europe, thus with his parts dangling in the sea. One who retains habits and attitudes of the ancestral home country.
 
Kak op my, ek hakkel. Ek's in Engeland - kaalvoet loop is "verkeerd", maar meidn**i is nie. Snaakse wereld. Ek loop kaalvoet in die sneeu en daar is altyd komentaar. My laaste vellies is deur, en ek kannie regtes hierom kry nie. Het jy jou "Riverrats" plakkies gekry in jou groote, maplotter?
Ek het die laaste drie paar Rockies in my groote by hulle pakhuis gekry. Hulle maak nou net tot twaalf.

Ja, die bliksems is bietjie deurmekaar in daardie plek. Ek het in Belfast in Desember rondgeloop in 'n paar rockies, kortbroek en khaki hemp en jy sou sweer ek was van 'n ander planeet. Die goed is blerrie sag.

Probeer die Rogue webwerf op rogue.co.za. Hulle kan seker die goed vir jou pos of vra iemand wat daarna toe gaan om dit saam the bring. Daar's 'n plek in Pretoria wat moerse lekker koedoe vellies maak. As jy iemand ken wat op pad Engeland toe is kan ek dit vir jou kry en aangee.

DR LEATHER AND MR HIDE, Pretoria | Powered by Brabys
 

morsk

LE
I think wearing half an ostrich has to be up there


Even on 'combat' uniform



"Them and their single feathers, I'll show them"
What you talking about Willis? This hat is awesome and I want to wear one to work every day. Id never take it off.
 

New Posts

Latest Threads

Top